Mpatamacha Images

Mpatamacha Images

Home / Van Toeka tot Nou [18]

Van Toeka tot Nou.....'n Mens besef nie hoe vinnig tyd vlieg nie....Eks vandag ongelooflik nederig en dankbaar as ek kyk na wat Mpatamacha die laaste 6 jaar bereik het. Ek is ook ongelooflik trots as ek dink aan al die harde werk en trane wat in ons Maatskappy in is. Dankie aan al ons kliente wat al die jare so LOJAAL teenoor ons is en IN ONS GLO!!! Dankie aan almal wat deel is van die Mpatamacha span en elke dag die naam en belange van Mpatamacha eerste prioriteit maak! Elkeen van julle is vir ons ongelooflik spesiaal. Brandon, sonder jou sou ons nooit gewees het waar ons is vandag nie.